RE
Ryno E

1 reviews | Active since Aug 2019

07 Oct 2022, 11:31

Eis afgehandel

Me J van den Haar Sy was uiters behulpsaam en my stap vir stap gehelp en voortdurend ****ak gemaak. Dis nog nie eens 1 week nie en my eis is afgehandel. Baie dankie vir jou uistekende diens en werk. Ons waardeer dit opreg.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Oct 2022, 11:40
Official
 Hi Ryno,

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete
Die Virseker Span