EK
Elza K

1 reviews | Active since Apr 2019

14 Feb 2022, 08:30

EIESE WORD NIE UITBETAAL

VIRSEKER het my goed tot op n punt gehelp, maar noudat die eise afgehandel is .... betaal hulle nie my skikkings bedrae aan my nie. Die huis eis wil ek self die werk doen, maar ek hoor nou niks van hulle nie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Feb 2022, 15:27
Official
 Hi  Elza,

Ons is jammer om te hoor hiervan. Stuur asseblief vir ons n privaat boodskap met jou ID nommer en ****ak besonderhede sodat ons hierna kan kyk. 

 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span