DFf
Dr. Froneman fronemana

1 reviews | Active since Jul 2023

04 Jul 2023, 17:44

Effektiewe, vriendelike diens

My interaksie met die konsultant was baie bevredigend. Daar is vinnig op my aanvanklike navraag gereageer en het my vrae geduldig beantwoord. Die kwotasie was billik en die advies waardevol om te verseker dat die dekking omvattend is. Ek het ook waardering vir hul bydrae tot die bevordering van Afrikaans.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Jul 2023, 17:54
Official
Hi Dr Froneman
 
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span