PR
PIETER R

1 reviews | Active since May 2017

25 Nov 2022, 09:27

Eenkeer n jaar ontvang ek skedule van Verseker vir die volgende jaar

Eenkeer n jaar ontvang ek skedule van Verseker vir die volgende jaar. Dan ****ak ek Verseker en hul kry die regte persoon wat my polis hersien. Baie vriendelik afrikaanse mense wat my taal praat en verstaan. Ons gaan dan deur die hele polis en maak seker al die informasie is nog korrek. Die lid wat my help is baie bekwaam en is bereid pm te luister en seker te maak dat hy aan my behoeftes voldoen. Die inflasiekoers is n goeie riglyn om vanaf te werk sodat die prys nie onnodig eskaleer nie. Ek is al 8 jaar met Verseker en kry altyd spoedige effektiewe diens. Ek sal by hul bly solank ek as klient goeie mededingende pryse by hul kry. Nogmaals dankie Verseker vir jul uitstekende diens.👍👍👏👏

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Nov 2022, 09:32
Official
Hi Pieter,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.