BB
Brent B

1 reviews | Active since Jun 2023

01 Apr 2026, 17:03

Een van die slegste dienste wat ek al ooit ontvang het

Een van die slegste dienste wat ek al ooit ontvang het. My eerste eis wat ek maak en dit word dadelik geweier.geen ander woord as uiter pateties

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply01 Apr 2026, 17:07
Official
Hallo Brent,
 
Ons is teleurgesteld om dit te hoor. 

Ons wil graag om verskoning vra vir enige ongerief wat ons veroorsaak het. 
 
Ons sal u saak geëskaleer en ons span sal u ****ak met terugvoer. 

Groete,

Die Virseker Span