TvdWt
Tokkie van der Watt tokkievdwatt

1 reviews | Active since Oct 2022

21 Oct 2022, 13:21

Earl Orai is baie vriendelik en hulpvaardig

Earl Orai is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek waardeer sy diens, dit was puik. Nogmaals dankie

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Oct 2022, 13:22
Official
Goeie dag Mnr. van der Watt

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span