MdPt
Matthys du Preez thystdp
1 reviews | Active since Jan 2023
16 Jan 2023, 13:23
Earl Orai het my ten volle gehelp met 'n webwerf probleem
Earl Orai het my ten volle gehelp met 'n webwerf probleem. Die probleem is opgelos binne paar minute. Hy het ook raad gegee met ander opsies wat ek kan volg. Baie dankie Earl vir jou vriendelikheid en kennis van jul produk. Sal enige tyd weer ****ak maak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
16 Jan 2023, 13:29Goeie dag Mnr M du Preez. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply16 Jan 2023, 13:29
Official
Goeie dag Mnr M du Preez. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
