MNn
Me. Nel neldot

1 reviews | Active since Feb 2023

17 Feb 2023, 22:11

Duidelike inligting ontvang

Baie dankie vir die duidelike uiteensetting van voordele sowel as geduldige beantwoording van vrae.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Feb 2023, 01:03
Official
Hi Me. Nel
 Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker Span