LB
Loureen B

1 reviews | Active since Oct 2016

26 Nov 2018, 14:51

Dreadfully customer service

Dreadfully customer experience. Refusing to pay out insurance money

0
Replies (4)
Virseker
Virseker's reply26 Nov 2018, 15:05
Official
Ons erken ontvang van jou klagte. 

Soos met ons verteenwoordiger bespreek, vra ons jou omverskoning vir die ongerief. Ons is besig om jou klagte met die eise afdeling te bespreek sodoende kan ons jou voorsien met terugvoer. 

Groete, 
Die Virseker Span
Virseker
Virseker's reply26 Nov 2018, 15:29
Official
Ons bevestig dat die eis gefinaliseer is, maar betaling vir die eis eers oor betaal kan word wanneer die nodige dokumente van die voertuig ontvang is. Ons is bly dat ons n ooreenkoms kon bereik en sien  daarna uit om die saak so spoedig moontlik af te handel. 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span. 
LB
Loureen B's update26 Nov 2018, 16:00
Reviewer Update
Baie dankie vie die vinigge terugvoering. Die eis department kan baie van julle leer in verband met kliënte diens.
Virseker
Virseker's reply27 Nov 2018, 11:06
Official
Dankie vir die dokumente, ons bevestig betaling is aangevra en sal binne n tydperk van drie werksdae, (indien nie vroeer) in jou rekening verskyn. 

Ons is saam jou bly dat jou klagte opgelos is. 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.