OO
Orpa O
1 reviews | Active since Feb 2022
26 Feb 2024, 14:39
Doen huiswerk voor julle aansluit. Kyk al hulle reviews. Dis nie die moeiete en frustrasie werd nie
Die swakste diens ooit. Om aan te sluit is great, goeie diens, maar sodra jy by die eis afdeling kom, is die mense so ongeskik en onhulpvaardig. Ek het nog nooit sulke slegte kliente diens gesien nie. Mense dink asb 2 keer voor julle aansluit, Daardie goedkoper premie is nie die kopsere en frustrasies agterna werd nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
26 Feb 2024, 14:50Goeie dag Orpa,
Ons is jammer om van u dienservaring te hoor.
Ons sal u klagte na die korrekte afdeling eskuleer.
Groete,
Die Virseker span
Ons is jammer om van u dienservaring te hoor.
Ons sal u klagte na die korrekte afdeling eskuleer.
Groete,
Die Virseker span
Virseker's reply26 Feb 2024, 14:50
Official
Goeie dag Orpa,