FP
FJ P
1 reviews | Active since May 2023
17 May 2023, 06:51
Do not call clients when a call back is requested
Good day I requested a call back on Monday 15/05/2024 and till now still have not yet received a call back,but when it came to sell me an additional product I could get contacted everyday till the day I said I am not interested.
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)Virseker's replyOfficial
17 May 2023, 07:49Goeie dag Mnr FJ Pretorius, ons is jammer oor die diens wat u ontvang het.
Ons sal vir u ondersoek instel en die korrekte afdeling kry om vir u te ****ak.
Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply17 May 2023, 07:49
Official
Goeie dag Mnr FJ Pretorius, ons is jammer oor die diens wat u ontvang het.
Ons sal vir u ondersoek instel en die korrekte afdeling kry om vir u te ****ak.
Groete
Die Virseker Span
Ons sal vir u ondersoek instel en die korrekte afdeling kry om vir u te ****ak.
Groete
Die Virseker Span
FP
FJ P's updateReviewer Update
17 May 2023, 11:19Goeie Dag
ek het self inges***el en my navraag gedoen oor iets en was deur een agent vertel ek het 2 opsies en met die terug bel om een van die opsies van gebruik te maak word ek vertel jammer ons het n fout gemaak en kan ongelukkig nie daai opsie vir jou bied nie. Dit nadat ek die agent genoegsame informasie gegee het asook my ID nommer sodat sy my polis kan sien.

FJ P's update17 May 2023, 11:19
Reviewer Update
Goeie Dag

17 May 2023, 11:22Het ook aangevra dat die bestuurder my bel teen 11uur en teen 11:20 nog geen oproep ontvang van die bestuurder. Dit lyk vir my of hy nie bereid is om die klag te hanteer asook om die opsies wat aan my gestel is te eer. Indien dit is dat Virseker so optrede gaan he gaan ek begin kyk na opsies om eerder te kanseleer. Ek hoop om nog voor die einde van die dag n oproep te ontvang met n oplossing
FP
FJ P's update17 May 2023, 11:22
Reviewer Update
Het ook aangevra dat die bestuurder my bel teen 11uur en teen 11:20 nog geen oproep ontvang van die bestuurder. Dit lyk vir my of hy nie bereid is om die klag te hanteer asook om die opsies wat aan my gestel is te eer. Indien dit is dat Virseker so optrede gaan he gaan ek begin kyk na opsies om eerder te kanseleer. Ek hoop om nog voor die einde van die dag n oproep te ontvang met n oplossing
Virseker's replyOfficial
17 May 2023, 11:41Goeie dag Mnr Pretorius, ons is baie jammer oor die diens wat u ontvang het en sal vir die bestuurder vra om vir u dringend te ****ak.
Groete
Die Virseker Span
Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply17 May 2023, 11:41
Official
Goeie dag Mnr Pretorius, ons is baie jammer oor die diens wat u ontvang het en sal vir die bestuurder vra om vir u dringend te ****ak.
Groete
Die Virseker Span
Groete
Die Virseker Span