EE
Elzje E

1 reviews | Active since Sept 2022

19 Sept 2022, 11:32

Dit was so lekker om iemand te he in Afrikaans wat kan help

Dit was so lekker om iemand te he in Afrikaans wat kan help. As mens gestres is kan ek nie behoorlik nog dink in n ander taal ook nie. Puik diens ontvang en dit was vinnig en alles is op stelsel gelaai

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Sept 2022, 11:47
Official
Hi Elzje,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker dag verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.