JL
Jeanne L
1 reviews | Active since Sept 2020
05 May 2025, 10:00
Dit was 'n vinnige en moeitelose gesprek om informasie te bekom en aanpassings rakende ons huisversekering te maak
Dit was 'n vinnige en moeitelose gesprek om informasie te bekom en aanpassings rakende ons huisversekering te maak. Gawe konsultant wat goed geluister het en akuraat gehelp het!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
05 May 2025, 10:11Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
Virseker's reply05 May 2025, 10:11
Official
Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!
Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.
