EE
Elize E

1 reviews | Active since Mar 2022

07 Mar 2022, 08:45

Dit was n aangename onderhandeling in Afrikaans

Dit was n aangename onderhandeling in Afrikaans. Dus het ek mooi verstaan wat ek gevra is. Die gesprek was hoflik en met simpatie teenoor my probleem.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Mar 2022, 08:50
Official
 
Goeie Dag Elize,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy jou diens ervaring met ons deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span