Mm
Marlese marlese.strydom

1 reviews | Active since Feb 2026

20 Feb 2026, 10:31

Dit was baie gou en vinnig gedoen

Dit was baie gou en vinnig gedoen. Die dame was baie behulpsaam, vriendelik, geduldig en dra kennis van haar werk. Vreeslik dankie.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply20 Feb 2026, 11:01
Official
 
Goeie Dag  Marlese,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Ons waardeer dit baie.

Lekker dag verder!

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.