J
Johanna

1 reviews | Active since Jun 2025

24 Jun 2025, 12:43

Dit was baie goed ek...

Dit was baie goed ek het wat vir my bekommerd was die saak uitgeklaar en alles duidelik gemaak baie dankie vir goeie diens gelewer

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply24 Jun 2025, 12:46
Official
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm. 
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span