EVDM
Elisabeth Van Der Merwe

1 reviews | Active since Nov 2022

08 Nov 2022, 11:57

Dit is wonderlik om ...

Dit is wonderlik om in Afrikaans te kan komunikeer, die dame was baie geduldig en baie behulpsaam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Nov 2022, 11:59
Official
Hi Elisabeth,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Vriendelike Groete
Die Virseker Span