DD
Dwayne D

1 reviews | Active since Nov 2025

02 Mar 2026, 12:17

Dit is Vinnag, Dit is Maklik en dit was alles in Afrikaans

Dit is Vinnag, Dit is Maklik en dit was alles in Afrikaans. Knap gedaan

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Mar 2026, 12:23
Official
Goeie dag Dwayne, 

 
Dankie dat u die tyd geneem het om ons diens te evalueer en ons is baie bly dat u 'n positiewe ondervinding gehad het. 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span