DN
Devendree N

1 reviews | Active since Dec 2022

19 Feb 2025, 19:43

Dit is korttermyn versekering

Dit is korttermyn versekering. Ek nog nie ge eis by hulle, maar sover is hul diens goed

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Feb 2025, 19:46
Official
Hi Devendree,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span