MVD
Mnr. Van Deventer
1 reviews | Active since Jul 2023
30 Jul 2023, 08:03
Dis uitbetaling
Sedert ons besluit het om oor te s***el na Verseker was ons nie een dag spyt nie. Ons eis tov voertuig versekering is absoluut professioneel en vinnig afgehandel. Die kommunikasie was uitstekend. Die firma waarheen die voertuig gestuur is vir herstel was absoluut deursigtig, professioneel en het ons op die hande gedra. Die kwaliteit werk was perfek.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
30 Jul 2023, 08:41 Goeie dag Mnr. Van Deventer
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply30 Jul 2023, 08:41
Official
Goeie dag Mnr. Van Deventer