WT
Wouter T

1 reviews | Active since Feb 2020

16 May 2023, 09:35

Dines van Virseker

Het fantastiese dines ontvang, as hulle se hulle doen dit Dan gebuer dit, Baie dankie Kirsten vir jou punk en vriedelike dines.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 May 2023, 09:37
Official
Goeie dag Mnr W  Trollip. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span