CT
Carien T

1 reviews | Active since Nov 2018

02 Sept 2024, 13:33

Dilano Barcley was uitstekend en hy het my premie sommer goed afgebring

Dilano Barcley was uitstekend en hy het my premie sommer goed afgebring. Virseker is definitief die versekeringsmaatskappy.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply02 Sept 2024, 13:36
Official
Goeie dag Mev. Theart

Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span