ABa
ANNELISE BEHRENS annelise.behrens

1 reviews | Active since Oct 2024

09 Oct 2024, 10:51

Dilano Barclay was ten alle tye vriendelik en uitstekende diens gelewer

Dilano Barclay was ten alle tye vriendelik en uitstekende diens gelewer. Al my vrae beantwoord. Ek sal hom enige tyd aanbeveel om te help met Virseker versekering.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Oct 2024, 10:53
Official
 Goeie dag Me A Behrens. 

Ons waardeer u positiewe terugvoer. 

Baie dankie 

Vriendelike groete, 
Die Virseker span