MB
Mev. Bezuidenhout

1 reviews | Active since Mar 2022

18 Mar 2022, 08:14

Diensverskafing...

BAIE DANKIE!!! Vinnige, vriendelike en hulpvaadige diens... ALTYD!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Mar 2022, 08:16
Official
Goeie dag Mev Bezuidenhout,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span