CD
Corne D

1 reviews | Active since Jan 2021

27 Mar 2023, 10:23

Dienste

As n Vir seker kliënt Wil ek net se ek is 100% tevrede met hulle dienste. Baie vriendelike en behulpsame konsultante. Dankie Virseker

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply27 Mar 2023, 10:35
Official
Hi Corne,

Dankie, ons sal u terugvoer met die span deel, ons is seker hulle sal dit waardeer. 

Vriendelike groete, 

Die Virseker-span