MC
Mnr. Collins

1 reviews | Active since Aug 2021

18 Aug 2021, 16:38

Dienservaring met eies

Baie professioneel en vriendelik voel of ek voor julle gesit het en die hele eies deur gegaan het dankie vir n trots Afrikaanse diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Aug 2021, 18:51
Official
Goeie dag Mnr. Collins

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie kompliment te plaas.

Vriendelike Groete Die Virseker Span