MM
Mnr. Mostert

1 reviews | Active since May 2022

10 May 2022, 12:34

Dienservaring

Uitstekende diens by Virseker ontvang. Konsultant was op hoogte van sake, hulpvaardig en vriendelik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 May 2022, 12:45
Official
Goeie dag  Mnr Mostert ,
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker aand verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span