DD
Danie D

1 reviews | Active since Mar 2023

23 Mar 2023, 10:24

Diens was, vriendlik, gaaf en baie duidlik

Diens was, vriendlik, gaaf en baie duidlik. Als was mooi oor gedra en verstaan. Baie goeie diens lewering. Motor virsekering van Arno af.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Mar 2023, 11:03
Official
 Hi  Danie,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span