MM
Mev. Matthee

1 reviews | Active since Jul 2023

04 Jul 2024, 05:45

Diens verskaf

Baie goeie diens

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply04 Jul 2024, 06:17
Official
Goeie dag Mev. Matthee
 Kyk nou net! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit is vir ons lekker om te hoor dat jy tevrede is met die diens wat jy by ons ontvang. Sal dit reg wees met jou as ons jou terugvoer in van ons bemarking gebruik? 
 Vriendelike groete,  Die Virseker span