MVW
Mnr. Van Wyk

1 reviews | Active since Feb 2022

28 Feb 2022, 13:00

Diens van Virseker.

Dit was vir my wonderlik om met sulke vriendelike konsultante in my eie taal diens te doen. Hou so aan vriendelike groete Peter.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply28 Feb 2022, 13:16
Official
Goeie dag Peter,

Dit is wonderlike terugvoering ,

Baie dankie dat jy jou diens ervaring met ons deel.

Lekker dag verder
Groete
Die Virseker span