G
Gerrit

1 reviews | Active since Mar 2026

18 Mar 2026, 17:18

Diens van personeel ...

Diens van personeel was baie profesoneel,vinnige terugvoer en het my heeltyd op hoogte gehou van vordering van eis

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Mar 2026, 17:23
Official
Goeie dag Gerrit. Ons waardeer u positiewe terugvoer

Vriendelike groete,

Die Virseker span.