JVdM
Johan Van der Merwe

1 reviews | Active since Mar 2024

25 Mar 2024, 17:19

Diens met Virseker

Na my vierde oproep na Monitor Net, met frustrasie, bel ek Virseker. Dankie Neal. Jy het my nooit laat voel ek is besig om jou dag te bederf nie. Gelukkig vir julle span, was ek die rede dat julle daar is. Nie die oorsaak wat jou weghou van jou tyd met jou pelle! Neal was baie vriendelik en baie behulpsaam. Hy het VIRSEKER seker gemaak dat hy al my vrae beantwoord, selfs `n bietjie industrie nuus deel, en baie beleefd my vrae antwoord!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 Mar 2024, 17:28
Official
Goeie dag Johan,
 
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang. 
 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.