1 reviews | Active since Jun 2017

19 Sept 2022, 19:33

Diens is puik en beh...

Diens is puik en behulpsaam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Sept 2022, 19:59
Official
Goeie aand Reinette,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
Lekker aand verder. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.