MGm
Mev. Grobler madelinegrobler
1 reviews | Active since Jul 2022
12 Jul 2022, 19:27
Diens gelewer
Ek is baie goed gehelp ,die dame was baie vriendelik en hulp vaardig .Binne ñ dag was die maatskappy hier om ondersoek in te stel en ver**** te lewer. My eis s goed gekeur en ek was net vir die maatskappy om diens telewer Baie dankie M Grobler
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Jul 2022, 05:58Goeie dag Mev. Grobler
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply13 Jul 2022, 05:58
Official
Goeie dag Mev. Grobler
Dis altyd wonderlik om positiewe terugvoering te ontvang.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
