MA
Mev. Abbett
1 reviews | Active since Mar 2023
20 Mar 2023, 14:07
Diens ervaring Virseker
Virseker se mense is baie vriendelik en professioneel. Alles word duidelik aan jou verduidelik. Kon nie glo dat my eis so vinnig afgehandel was nie. Sover is ek regtig baie tevrede met die diens wat ek gekry het. Hou so aan Virseker!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
20 Mar 2023, 14:09Goeie dag Mev Abbett. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply20 Mar 2023, 14:09
Official
Goeie dag Mev Abbett. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
