MM
Mev. Mulder
1 reviews | Active since Apr 2023
17 Apr 2023, 12:52
Diens ervaring by virseker
Agent was Baie vriendelik en behulpsaam. Die produk is kort en kragtig maar tog met detail aan my verduidelik. Die agent het my finansiele posisie in ag geneem voordat hy n produk aan my voor gele het. Ek is Baie tevrede met die diens en sekuriteit wat die produk my bied en dit teen n sak pas premie per maand. Kersie op die koek dit was in my eie taal aan my voor gele. Nog n tevrede klient
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
17 Apr 2023, 12:55Goeie dag Mev. Mulder.
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply17 Apr 2023, 12:55
Official
Goeie dag Mev. Mulder.