DL
Dr. Laubscher
1 reviews | Active since Apr 2023
14 Apr 2023, 14:59
Diens ervaring
Ek het Virseker gebel ivm boorgat pomp wat onklaar geraak het so teen 10.00vm en om so by 16.00nm selfde dag ge****ak om in kenning gestel te word dat bedrag geld in my rekening betaal is. Uitstekende diens!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
14 Apr 2023, 15:01Goeie dag Dr Laubscher. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply14 Apr 2023, 15:01
Official
Goeie dag Dr Laubscher. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
Vriendelike groete,
Die Virseker Span
