MP
Mnr. Potgieter
1 reviews | Active since Jul 2023
13 Jul 2023, 13:14
Diens ervaaring
Ek wil net graag my ondervinding met ñ eis by Virseker met almal deel.Vandat ek hulle ge****ak het oor my bril wat verlore geraak het is die saak baie profesioneel hanteer.Die konsultant by die eise afdeeling het konstant met my gekominikeer ,was baie behulpsaam en het my eis so gou moontlik deur gewerk en ek is reeds vergoed vir my bril.wil net sê puik Virseker hou so aan dit was ñ plesier om met julle te deel, julle diens is ongelooflik...!! S Potgieter
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
13 Jul 2023, 13:15Goeie dag Mnr Potgieter. Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply13 Jul 2023, 13:15
Official
Goeie dag Mnr Potgieter. Ons waardeer u positiewe terugvoer
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Vriendelike groete,
Die Virseker span
