MDT
Mr. Du Toit
1 reviews | Active since Sept 2021
24 Aug 2022, 12:08
Diens : Auto & Gen
Sedert 1997 is ek lid en word ek verseker deur Auto & General. Dienste ontvang was nog altyd van hoogstaande gehalte. My Laaste eis op my motor was daar egter 'n vertraging met afhandeling en blyk dit dat prosedures vir goedkeuring gewysig is wat nie gekommunikeer was met klient nie. My eis is eers 'n maand afgfehandel en kon ek my voertuig laat herstel. Die aanmeldings prosedures voor evaluasie was onberistelik en moet ek die dame alle krediet gee. Dit was die eerste keer dat ek so-iets ervaar het.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
24 Aug 2022, 12:11Goeie dag Mnr Du Toit ,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Ons is baie jammer om te hoor van u vertraging met afhandeling van u eis , maar ons is bly dat u wel geassisteer was .
Lekker dag verder
Vriendelike Groete
Die Virseker Span

Virseker's reply24 Aug 2022, 12:11
Official
Goeie dag Mnr Du Toit ,