JF
John F

1 reviews | Active since May 2022

08 Jun 2023, 12:26

Diens

Dit is woderlik om met Virseker se konsultante te praat, hulle is baie behulpsaam en lewer goeie diens aan kliente

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply08 Jun 2023, 12:28
Official
Goeie dag Mnr. Fitzpatrick,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. 
Vriendelike groete, 

Die Virseker span