EVDW
ERIK VAN DER WALT

1 reviews | Active since Jun 2025

13 Jun 2025, 15:25

Diens

Sukkel nou 3 dae om 'n eis in te dien?Die heeltyd verskonings van dienslyne wat besig is dan sal Virseker terug s***el.Wag nou al 3 dae.

Dis 'n frustrasie om net 'n eenvoudige eis in te dien.

Hoe gemaak as die diens nie goed is nie? Kan 'n behulpsame Virseker agent my ****ak!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply13 Jun 2025, 15:26
Official
 Goeie dag 
 Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is. 
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word.
Groete,
Die Virseker Span