MJl
Mrs. Jacobs louisajacobs

1 reviews | Active since Jul 2022

07 Jul 2022, 11:14

Diens

Dinsdag oggend gebarste geyser in gebel en 16:00 uur was geyser vervang

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Jul 2022, 11:16
Official
Goeie dag  Mev Jacobs ,
Dis altyd wonderlik om positiewe  terugvoering te ontvang. 
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. 

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span