MPs
Mev. Pretorius sanet.sp

1 reviews | Active since Aug 2022

16 Aug 2022, 09:37

Diens

Goeie vriendelike diens! Kan Virseker aanbeveel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply16 Aug 2022, 09:38
Official
Goeie dag Mev Pretorius ,  
 Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder. 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span