rvdm
rudi van der merwe
1 reviews | Active since Apr 2014
28 Mar 2023, 17:28
Diediens was puik en my eis was Gou afgehandel
Diediens was puik en my eis was Gou afgehandel. Baie dankie Sal julle aanbeveel enige tyd. Nogmals dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
28 Mar 2023, 17:33Hi Rudi
Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang.

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Die Virseker Span
Virseker's reply28 Mar 2023, 17:33
Official
Hi Rudi