JY
John Y

1 reviews | Active since Mar 2022

21 Jun 2022, 10:00

Die tydperk wat ek by Virseker was kan ek glad nie kla oor die diens nie

Die tydperk wat ek by Virseker was kan ek glad nie kla oor die diens nie. Ek het goeie diens ontvang van Virseker, baie dankie daarvoor

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply21 Jun 2022, 10:02
Official
Goeie dag John ,

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.

Lekker dag verder

Vriendelike Groete
Die Virseker Span