1 reviews | Active since Jan 2017
Die swakste diens ooit
<p>Virseker is vol beloftes en mooi afrikaanse woorde en dis waar dit bly hulle kan jou nie eers terug bel nie en dan as jy julle hulle vas vat dan sit hulle die foon af en die mense vat hulle saam werk van allsure is ongeskik bel my vrou se baas en dwing daar op om met ha tepraat en se vir ha baas dis onaanvaarbaar sy wil nou met ha praat</p>
Ons neem kennis van jou klagte.
Ons sal jou ****ak gedurende kantoor ure.
Groete,
Die Virseker Span.
Ons neem kennis van jou klagte.
Ons sal jou ****ak gedurende kantoor ure.
Groete,
Die Virseker Span.
Terugvoer:
Soos met Dorothy bespreek het jy bevestig dat die saak opgelos en as afgehandel beskou kan word.
Ons vra omverskoning vir enige ongerief wat veroorsaak was.
Vriendelike Groete,