GG
Gatvol G

1 reviews | Active since Dec 2023

05 Dec 2023, 09:42

Die ondervinding is goed maar na geen eise vir 3 plus jaar word my premie met 25percent verhoog! Elke jaar ae atorie en dan moet ek s***el om te onderhandel

Die ondervinding is goed maar na geen eise vir 3 plus jaar word my premie met 25percent verhoog! Elke jaar ae atorie en dan moet ek s***el om te onderhandel. Ek kon hierdie jaar se verhoging af kry na 17percent wat nogsteeds belaglik is!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Dec 2023, 09:59
Official
 Goeie dag,

Ons is jammer jy voel so. Ons sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek.

 
Vriendelike groete, 

Die Virseker-span