Rr
Riette riette.els
1 reviews | Active since Jan 2026
08 Jan 2026, 09:46
Die man wat my gehelp het was baie geduldig en het baie mooi als verduidelik
Die man wat my gehelp het was baie geduldig en het baie mooi als verduidelik. Hy is goed ingelig! Dankie vir goeie diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
08 Jan 2026, 09:55Goeie dag Riette,
Dankie vir die pragtige kompliment, dit beteken vir ons baie.
Ons is regtig bly dat ons vir u kon bystaan en dit is wonderlik om te weet dat u 'n positiewe ondervinding gehad het.
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Vriendelike groete,
Die Virseker span
Virseker's reply08 Jan 2026, 09:55
Official
Goeie dag Riette,