L
Loune

1 reviews | Active since Jul 2025

15 Jul 2025, 10:23

Die konsultant wat m...

Die konsultant wat my gehelp het was so vriendelik en behulpsaam ek kan net dankie se vir haar want sy was teen alle tye vriendelik en behulpsaam

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply15 Jul 2025, 10:25
Official
Goeie Dag
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel.
Ons waardeer dit baie
Lekker dag verder!

 Vriendelike Groete,
 Die Virseker Span.