LL
Leone L
1 reviews | Active since Dec 2023
21 Dec 2023, 11:19
Die konsultant was kundig, vriendelik en het moeite gedoen om 'n bevredigende en bekostigbare pakket vir my uit te werk
Die konsultant was kundig, vriendelik en het moeite gedoen om 'n bevredigende en bekostigbare pakket vir my uit te werk. Baie dankie!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
21 Dec 2023, 11:23 Goeie dag Leone. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
Virseker's reply21 Dec 2023, 11:23
Official
Goeie dag Leone. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Die Virseker-span
